Welkom die webwerf van Geoffrey de Belie! Ek is gebore in België, meer spesifiek in die oulike stadjie Sint-Niklaas. Tans is ek woonagtig in Antwerpen. Ek is dikwels aktief op Wikipedia en IRC, waar ek 'n eie kletskanaal het.
Webtuistes
Ek het 'n aantal webtuistes met HTML 5, CSS 3, JavaScript en PHP gemaak:- itsafeature.org (persoonlike webtuiste)
- DBRF.eu (radiotoerusting, insluitend 'n lisensievrye klankoordrag)
Sagteware
Ek het sommige rekenaarprogramme geskryf en aangepas. Ek het goeie kennis van C#, Visual Basic en Gambas. Voorbeelde hiervan is:- VLC Lyrics Finder (multiplatform), 'n rekenaarprogram om die lirieke (woorde) van die liedjie wat tans in VLC Media Player speel, te kan sien
- ChatZilla vir #hugsmile (vir Windows), 'n gebruikersvriendelike weergawe van ChatZilla Portable
- WikiList (vir Linux) - maak wikilyste (vir gebruik in AutoWikiBrowser en MediaWiki-projekte) uit LinkSearch en WhatLinksHere resultate. Lyste kan op naamruimtes (namespaces/prefixes) gefiltreer word.
Browser uitbreidinge
Ek het volgende Firefox en Chrome uitbreidinge geskep:- Fast Delete - verwyder bladsyes vinniger op MediaWiki wikis
- FastNav - navigeer vinnig met n naar die volgende bladsy en met p naar die vorige bladsy
- Get Archive - kry snel gearchiveerde kopies van kapotte skakels
- Scrollkey - scroll neer en boven in VIM styl
- Translate Now - vertaal 'n selektie naar 'n andere taal
- Middle Click On Page Closes Tab - sluit die huidige tab met die middelmuisknop
- Multi Links Plus - open multiple links at once in new tabs
- Neat URL
Gebruikerstyle
Hieronder gebruikerstyle is met Firefox, Chrome en ander webblaaiers versoenbaar. 'n Oorsig kan op my profielbladsy op userstyles.org gevind word.- Techradar: wit netjieser
- Verwyder Wikipedia donasie-banier
- Verwyder Wikipedia central notice
- Pusheen-styl vir Facebook
Gebruikerscripts
Hieronder gebruikerscripts is met Firefox, Chrome en ander webblaaiers versoenbaar. 'n Oorsig kan op my profielbladsy op greasyfork.org gevind word.- FastNav - navigeer bladsye snel met n en p
- Firepatrol - markeer veranderinge op Wikipedia as gekontroleerd
- Focus true - laat JavaScript dink die bladsy is gefokus