Welkom op die blog van Geoffrey de Belie. Hierdie bladsy bevat nuus oor die webwerf en projekte waar ek mee besig is.
12 Mei 2013
WikiList is nu beskikbaar! Nu nog eenvoudiger lyste te geneer vir AutoWikiBrowser. Aflaailinks (vir Linux) kan gevind word op
hierdie bladsy.
31 Desember 2012
ChatZilla 3.0 is vrygestel, met 'n eenvoudiger koppelvlak.
Kyk wat is nuut of gaan direkt na die
aflaaibladsy!
28 Desember 2012
Ek wens julle almal 'n gelukkige nuwe jaar en Kersfeesmis met die hernieude webwerf! 'n Nuwe, eenvoudiger ChatZilla weergave vir Hugsmile is oppad.